Genesis 2:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Uit die rib wat die HERE God van die mens geneem het, het Hy 'n vrou gemaak en haar na die man gebring.
Afrikaans (NLV) 2011
Van die ribbebeen maak die Here God toe ’n vrou en bring haar na die mens toe.
Afrikaans 1933/1953
En die HERE God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot 'n vrou en bring haar na die mens.
Afrikaans 1983
en die ribbebeen wat Hy uit die mens geneem het, bou Hy om tot 'n vrou en bring haar na die mens toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here God het toe die ribbebeen wat Hy uit die mens geneem het, omgebou tot 'n vrou, en haar na die mens gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarna het die Here God 'n vrou gemaak van die man se rib en Hy het haar na die mens toe gebring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit die rib van die mens het die Here God ’n vrou gevorm. Hy het haar na hom toe gebring.