Genesis 2:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle was al twee naak, die man en sy vrou, en het hulle nie geskaam nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Alhoewel die mens en sy vrou sonder klere was, was hulle nie skaam vir mekaar nie.
Afrikaans 1933/1953
En hulle was altwee naak, die mens en sy vrou, maar hulle het hul nie geskaam nie.
Afrikaans 1983
Hulle twee, die mens en sy vrou, was kaal, maar hulle was nie skaam nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle twee was naak, die mens en sy vrou, maar hulle was nie skaam vir mekaar nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mens en sy vrou was kaal, maar hulle was nie skaam daaroor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle twee, die man en die vrou, was kaal, maar hulle was nie skaam vir mekaar nie.