Genesis 2:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is dan die geskiedenis van die hemel en die aarde toe hulle geskape is, asook van die mens in die tuin op die dag toe die HERE God hulle gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is dan die geskiedenis van die skepping van die hemel en die aarde. Toe die Here God die aarde en die hemel gemaak het,
Afrikaans 1933/1953
Dit is die geskiedenis van die hemel en die aarde toe hulle geskape is. Die dag toe die HERE God die aarde en die hemel gemaak het,
Afrikaans 1983
Dit dan is die geskiedenis van die hemel en die aarde toe hulle geskep is. Toe die Here God die aarde en die hemel gemaak het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die geskiedenis van die hemel en die aarde toe hulle geskep is. Die dag toe die Here God die aarde en die hemel gemaak het
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is hoe die hemel en die aarde begin het toe God dit gemaak het. Toe die Here God die hemel en die aarde gemaak het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is dan die verhaal van die hemel en die aarde en hoe dit ontstaan het. Die dag toe die Here God die aarde en die hemel gemaak het, was alles op aarde kurkdroog.