Genesis 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar 'n mis het van die aarde af opgegaan en die hele oppervlakte van die aarde natgemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar water het uit die aarde opgeborrel en so is die grond natgemaak.
Afrikaans 1933/1953
Maar 'n mis het opgetrek uit die aarde en die hele aardbodem bevogtig.
Afrikaans 1983
Daar het water uit die aarde uit opgekom en al die grond nat gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar 'n ondergrondse stroom water het uit die aarde opgewel en die hele oppervlakte van die grond nat gemaak –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar het water uit die aarde opgekom en die water het die grond natgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Mistigheid het later vanuit die dieptes van die aarde opgekom en die grond natgemaak.