Genesis 2:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE God het 'n tuin in Eden in die ooste geplant; en daar het hy die man wat hy gevorm het, neergesit.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarna het die Here God ’n tuin in Eden in die ooste geplant. Hy het die mens wat Hy geskape het daarin laat woon.
Afrikaans 1933/1953
Ook het die HERE God 'n tuin geplant in Eden, in die Ooste, en daar aan die mens wat Hy geformeer het, 'n plek gegee.
Afrikaans 1983
Die Here God het toe 'n tuin in Eden in die ooste aangelê en die mens wat Hy gevorm het, daar laat woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here God het 'n tuin aangeplant in Eden, in die ooste en die mens wat Hy gevorm het, daar geplaas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here God het bome geplant in 'n tuin in Eden in die ooste. Hy het die mens wat Hy gemaak het, daar laat woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here God het toe ’n tuin in Eden, in die ooste, geplant en die mens daar laat bly.