Genesis 21:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Abraham het 'n bos in Berseba geplant en daar die Naam van die HERE, die ewige God, aangeroep.
Afrikaans (NLV) 2011
Abraham plant toe ’n tamarisk by Berseba en het die Here, die ewige God, daar aanbid.
Afrikaans 1933/1953
En hy het 'n tamarisk in Bers,ba geplant en daar die Naam van die HERE, die ewige God, aangeroep.
Afrikaans 1983
en Abraham het 'n tamarisk by Berseba geplant en daar die Naam van die Here, die ewige God, aangeroep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Abraham het 'n tamarisk in Berseba geplant en daar die Naam van die Here, die Ewige God, aangeroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Abraham het 'n tamariskboom by Berseba geplant. Hy het die Here, die ewige God, aanbid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abraham het ’n tamarisk by Berseba geplant en daar gebid. Hy het die Here, die ewige God, daar aangeroep.