Genesis 23:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die kinders van Het het Abraham geantwoord en vir hom gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Hetiete antwoord hom:
Afrikaans 1933/1953
Toe antwoord die seuns van Het vir Abraham en sê aan hom:
Afrikaans 1983
Die Hetiete het hom geantwoord:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Hetiete het Abraham geantwoord deur vir hom te sê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Hetiete het vir Abraham gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Hetiete het toe vir Abraham gesê: