Genesis 24:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die man het sy hoof neergebuig en die HERE aanbid.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe buig die man neer en aanbid die Here.
Afrikaans 1933/1953
Toe buig die man hom neer en aanbid die HERE
Afrikaans 1983
Toe het die man gekniel en tot die Here gebid:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die man het gekniel, voor die Here in aanbidding gebuig
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die slaaf het gekniel en voor die Here gebuig
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe kon Abraham se werker dit nie meer hou nie. Hy het net daar op sy knieë geval en die Here geloof.