Genesis 24:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Abraham vir hom: Pasop dat jy my seun nie daarheen terugbring nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Nee!” waarsku Abraham. “Pas op! Jy moet my seun nooit daarheen terugneem nie.
Afrikaans 1933/1953
En Abraham antwoord hom: Neem jou tog in ag dat jy my seun nie weer daarheen bring nie.
Afrikaans 1983
Toe sê Abraham vir hom: “Sorg dat jy nie my seun daarnatoe laat teruggaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Abraham het hom geantwoord: “Pasop dat jy nie my seun daarheen laat terugkeer nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Abraham het vir die slaaf gesê: “Jy moet nooit my seun na daardie land laat teruggaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Nee, hoegenaamd nie,” het Abraham gesê. “Moet tog nie dat my seun daarheen gaan nie.

Recommended Reading