Genesis 24:62 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Isak het gekom van die pad na die put Lahairoi; want hy het in die Suidland gewoon.
Afrikaans (NLV) 2011
Intussen het Isak teruggekeer huis toe van Lagai-Roï-fontein. Sy huis was in die Negev.
Afrikaans 1933/1953
En Isak het uit die rigting van die put Lagai-Ro‹gekom; want hy het gaan woon in die Suidland.
Afrikaans 1983
Isak het van Lagai-Roï-fontein af gekom. Hy het destyds in die Suidland gewoon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Isak het uit die rigting van Beër-Lagai-Roï gekom; hy het toe in die gebied van die Negev gewoon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Isak het in die Suid-land gewoon. Hy het van Lagai-Roï-fontein gekom
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Isak het intussen in die omgewing van die Negev gaan bly en het van Lagai-Roï se waterput af met die vee getrek.