Genesis 26:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Abimeleg vir Isak: Gaan van ons af; want U is baie magtiger as ons.
Afrikaans (NLV) 2011
Abimelek sê toe vir Isak: “Gaan weg van ons, want jy het sterker as ons geword!”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Abim,leg vir Isak: Trek weg van ons, want jy het vir ons veels te magtig geword.
Afrikaans 1983
Toe sê Abimelek vir Isak: “Trek weg van ons af. Jy het vir ons te sterk geword.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Abimeleg sê toe vir Isak: “Gaan weg van ons af, want jy het heeltemal te sterk geword vir ons.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Abimelek het ook nog vir Isak gesê: “Jy moet weggaan van ons, want jy het baie ryker as ons geword.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abimelek het Isak besoek en gesê: “Gaan liewers weg van ons af, want jy is nou baie ryker en sterker as ons.”