Genesis 27:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê: Kyk, ek is oud, ek ken nie die dag van my dood nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek is reeds ’n ou man,” sê Isak. “Ek kan enige dag sterf.
Afrikaans 1933/1953
Toe sê hy: Kyk tog, ek het oud geword, ek weet die dag van my dood nie.
Afrikaans 1983
Isak het vir hom gesê: “Kyk, ek is al oud en ek weet nie wanneer ek gaan sterf nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Isak sê toe: “Kyk, ek is oud. Ek ken nie my sterfdag nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê Isak: “Ek is baie oud, en ek weet nie hoe lank ek nog sal lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Isak sê toe vir hom: “Kyk, ek is oud en kan enige tyd sterf.