Genesis 28:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sodat ek in vrede na die huis van my vader terugkom; dan sal die HERE my God wees.
Afrikaans (NLV) 2011
sodat ek weer veilig terugkom by my ouerhuis, dan sal U, Here, my God wees.
Afrikaans 1933/1953
en ek behoue na die huis van my vader sal terugkom, dan sal die HERE my God wees.
Afrikaans 1983
sodat ek behoue terugkom by my ouerhuis, sal U, Here, my God wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en ek ongedeerd terugkeer na my familie, dan sal die Here my God wees,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en my veilig laat terugkom by my pa se familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en my weer veilig na my ouers sal laat terugkeer, sal die Here ook my God wees.”