Genesis 28:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en toe Esau sien dat die dogters van Kanaän sy vader Isak nie behaag het nie;
Afrikaans (NLV) 2011
Dit was vir Esau duidelik dat sy pa nie van die plaaslike Kanaänitiese vroue gehou het nie.
Afrikaans 1933/1953
en toe Esau sien dat die dogters van Kanaän sleg was in die oë van sy vader Isak,
Afrikaans 1983
het Esau geweet dat sy pa Isak nie van die Kanaänitiese meisies gehou het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
So het Esau besef dat die Kanaänitiese vroue sleg was in Isak, sy vader, se oë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het besef dat sy pa Isak nie van die meisies van Kanaän hou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Esau het hieroor nagedink en besef dat sy Kanaänitiese vroue vir sy pa ’n bitter ding is.