Genesis 29:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jakob het Ragel gesoen en sy stem verhef en geween.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarna soen Jakob vir Ragel, terwyl die trane oor sy wange loop.
Afrikaans 1933/1953
En Jakob het Ragel gesoen en sy stem verhef en geween.
Afrikaans 1983
Daarna het Jakob vir Ragel gesoen en toe het hy begin huil.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jakob het Ragel gesoen en hardop gehuil.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jakob het vir Ragel gesoen en hy het begin huil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jakob kon dit meer hou nie. Hy het vorentoe gestap, Ragel gesoen en begin huil.