Genesis 29:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Jakob vir hulle: My broers, waar is julle vandaan? En hulle sê: Van Haran is ons.
Afrikaans (NLV) 2011
Jakob gaan praat toe met die skaapwagters en vra: “Waar woon julle, vriende?” “In Haran,” sê hulle.
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Jakob vir hulle: My broers, waar is julle vandaan? En hulle antwoord: Ons kom van Haran.
Afrikaans 1983
Jakob het hulle gevra: “Van waar is julle, my vriende?” Hulle het geantwoord: “Ons is van Haran.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jakob vra toe vir hulle: “My broers, waarvandaan is julle?” Hulle het geantwoord: “Ons is van Haran. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jakob het vir die skaapwagters gevra: “My vriende, van waar kom julle?” En hulle het geantwoord: “Ons kom van Haran.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jakob het toe met die mense wat daar rondgestaan het, begin praat: “Dagsê, waar kom julle vandaan?” Hulle het geantwoord: “Ons is maar van hier. Van Haran se omgewing.”