Genesis 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die vrou vir die slang: Ons mag eet van die vrugte van die bome van die tuin.
Afrikaans (NLV) 2011
“Natuurlik mag ons van die vrugte eet,” sê die vrou.
Afrikaans 1933/1953
En die vrou antwoord die slang: Van die vrugte van die bome in die tuin mag ons eet,
Afrikaans 1983
Die vrou het die slang geantwoord: “Ons mag eet van die vrugte van die bome in die tuin.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die vrou het die slang geantwoord: “Van die vrugte van die bome in die tuin mag ons eet,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die vrou sê toe vir die slang: “Ons mag eet van die vrugte van die bome in die tuin,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Nee,” het die vrou die slang vinnig in die rede geval, “ons mag van al die bome in die tuin eet.