Genesis 3:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook vir Adam en sy vrou het die HERE God rokke van velle gemaak en dit aangetrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het die Here God vir die mens en sy vrou klere van vel gemaak en hulle dit laat aantrek.
Afrikaans 1933/1953
En die HERE God het vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en hulle dit aangetrek.
Afrikaans 1983
Daarna het die Here God vir die mens en sy vrou velklere gemaak, en hulle dit aangetrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here God het daarna vir die mens en sy vrou rokke van vel gemaak en dit vir hulle aangetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here God het velle geneem en Hy het vir die mens en sy vrou klere gemaak en dit vir hulle aangetrek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here God het toe vir Adam en Eva klere van vel gemaak en dit vir hulle aangetrek.