Genesis 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die slang sê vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Julle sal nie sterf nie!” sê die slang.
Afrikaans 1933/1953
Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie;
Afrikaans 1983
Toe sê die slang vir die vrou: “Julle sal beslis nie sterf nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die slang sê toe vir die vrou: “Julle sal beslis nie sterf nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê die slang vir die vrou: “Julle sal nie sterf nie. Dit is seker.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die slang het egter gesê: “Onsin! Julle sal g’n doodgaan nie.