Genesis 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE God het na die mens geroep en vir hom gesê: Waar is jy?
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here God het toe na die mens geroep: “Waar is jy?”
Afrikaans 1933/1953
Toe roep die HERE God na die mens en sê vir hom: Waar is jy?
Afrikaans 1983
Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe roep die Here God die mens en Hy vra vir hom: “Waar is jy?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here God moes toe na die mens roep en sê: “Waar is jy?”