Genesis 30:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Silpa, die slavin van Lea, het vir Jakob 'n tweede seun gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarna het Silpa geboorte gegee aan ’n tweede seun.
Afrikaans 1933/1953
Daarna het Silpa, die slavin van Lea, vir Jakob 'n tweede seun gebaar.
Afrikaans 1983
Daarna het Lea se slavin Silpa 'n tweede seun vir Jakob in die wêreld gebring,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Silpa, Lea se slavin, het vir Jakob 'n tweede seun in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe kry Lea se slavin nog 'n seun vir Jakob,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Silpa het nog ’n kind gehad en