Genesis 30:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Bilha het swanger geword en vir Jakob 'n seun gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Bilha het swanger geword en geboorte gegee aan ’n seun.
Afrikaans 1933/1953
En Bilha het swanger geword en vir Jakob 'n seun gebaar.
Afrikaans 1983
Sy het swanger geword en vir Jakob 'n seun in die wêreld gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bilha het swanger geword en vir Jakob 'n seun in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Bilha het swanger geword en sy het 'n seun gekry vir Jakob.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Bilha het verwag en vir Jakob ’n kind in die wêreld gebring.