Genesis 32:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe Jakob hulle sien, sê hy: Dit is die leër van God; en hy het daardie plek Mahanaim genoem.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Jakob hulle sien, roep hy uit: “Dit is God se leër!” Hy het toe die plek Maganajim genoem.
Afrikaans 1933/1953
Toe hy hulle sien, sê Jakob: Dit is 'n leër van God! En hy het die plek Mahan im genoem.
Afrikaans 1983
Toe Jakob hulle sien, sê hy: “Dit is 'n leër van God,” en Jakob het die plek Maganajim genoem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jakob het, toe hy hulle sien, gesê: “Dit is die leër van God!” Hy het daardie plek toe Maganajim genoem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Jakob hulle sien, sê hy: “Dit is 'n kamp van God se soldate!” en hy het daardie plek Maganajim genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jakob-hulle het ’n ander koers ingeslaan. Langs die pad het hy engele teëgekom.