Genesis 34:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Sigem het met sy vader Hemor gespreek en gesê: Gee vir my hierdie meisie as vrou.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy praat toe met sy pa daaroor. “Kry tog hierdie meisie vir my,” vra hy, “want ek wil met haar trou.”
Afrikaans 1933/1953
Sigem het ook met sy vader Hemor gespreek en gesê: Neem daardie dogter vir my as vrou.
Afrikaans 1983
Hy het vir sy pa, vir Gamor gesê: “Kry vir my daardie meisie as vrou.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sigem sê toe vir Gamor, sy vader: “Kry vir my hierdie meisie as vrou.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sigem het vir sy pa Gamor gesê: “Sê vir hierdie meisie se ouers dat ek met haar wil trou, ek wil haar hê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sigem het toe sy pa se hulp ingeroep. “Pa,” het hy gesê, “help my tog dat Dina my vrou kan word.”