Genesis 35:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
God het van hom af opgegaan op die plek waar hy met hom gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarna het God van Jakob af weggegaan.
Afrikaans 1933/1953
Toe het God van hom af opgevaar op die plek waar Hy met hom gespreek het.
Afrikaans 1983
Toe het God van Jakob af weggegaan, en op die plek waar God met hom gepraat het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hierna het God van hom af opgevaar op die plek waar Hy met hom gepraat het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe het God weggegaan van Jakob.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Skielik was God weg. Toe Hy klaar met Jakob op daardie plek gepraat het, was Hy net weg.