Genesis 36:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit was die kinders van Ana; Dison en Oholibama, die dogter van Ana.
Afrikaans (NLV) 2011
Ana se seun was Dison en sy dogter was Oholibama.
Afrikaans 1933/1953
En dit is die seuns van Ana: Dison; en Oholib ma was die dogter van Ana.
Afrikaans 1983
Ana het 'n seun Dison en 'n dogter Oholibama gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die nageslag van Ana: Dison en Oholibama, die dogter van Ana.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ana se seun was Dison en Oholibama was haar dogter.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ana het ’n seun, Dison, en ’n dogter, Oholibama, gehad.