Genesis 36:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die kinders van Disan; Uz en Aran.
Afrikaans (NLV) 2011
Disan se seuns was: Us en Aran.
Afrikaans 1933/1953
Dit is die seuns van Disan: Us en Aran.
Afrikaans 1983
Disan se seuns was Us en Aran.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die nageslag van Disan: Us en Aran.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Disan se seuns was Us en Aran.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Disan se seuns was Us en Aran.