Genesis 36:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jobab het gesterwe, en Husam, uit die land Temani, het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Jobab sterf, het Gusam uit die land van die Temaniete koning geword.
Afrikaans 1933/1953
En ndie dood van Jobab het Husam, uit die land van die Temaniete, in sy plek geregeer.
Afrikaans 1983
Na sy dood het Gusam geregeer. Hy was afkomstig uit die wêreld van die Temaniete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jobab het gesterf, en in sy plek het Gusam, uit die gebied van die mense van Teman, koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Jobab sterf, het Gusam van Temaniete-land koning geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Jobab se dood het Gusam regeer. Hy was uit die wêreld van die Temaniete afkomstig.