Genesis 36:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Saul het gesterwe, en Baälhanan, die seun van Akbor, het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Saul sterf, het Baäl-Ganan, seun van Akbor, koning geword.
Afrikaans 1933/1953
En ndie dood van Saul het Baäl-Hanan, die seun van Akbor, in sy plek geregeer.
Afrikaans 1983
Na sy dood het Baäl-Ganan seun van Akbor geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Saul het gesterf, en in sy plek het Baäl-Ganan, seun van Agbor, koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Saul sterf, het Baäl-Ganan, die seun van Akbor, koning geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Saul se dood het Baäl-Ganan, seun van Akbor, regeer.