Genesis 37:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle sê vir mekaar: Kyk, hier kom die dromer.
Afrikaans (NLV) 2011
“Hier kom daardie dromer!” het hulle uitgeroep.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het vir mekaar gesê: Daar kom daardie dromer aan!
Afrikaans 1983
Hulle het naamlik vir mekaar gesê: “Kyk, daar kom die ou dromer aan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het vir mekaar gesê: “Kyk, daar kom daardie bobaasdromer aan!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het vir mekaar gesê: “Daar kom die groot dromer aan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het vir mekaar gesê: “Dit is mos die ou dromer wat hier aangestap kom.