Genesis 37:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy sê vir hulle: Hoor tog hierdie droom wat ek gedroom het.
Afrikaans (NLV) 2011
“Kom luister na hierdie droom van my,” het hy gesê.
Afrikaans 1933/1953
Hy het naamlik vir hulle gesê: Hoor tog hierdie droom wat ek gehad het.
Afrikaans 1983
Hy het vir hulle gesê: “Luister na die droom wat ek gehad het. Ons was op die land besig om gerwe te bind
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het vir hulle gesê: “Luister asseblief na hierdie droom wat ek gehad het!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het vir hulle gesê: “Ek het gedroom
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het vir hulle gesê: “Luister, ek wil julle van my droom vertel.