Genesis 4:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Kain vir die HERE: My straf is groter as wat ek kan dra.
Afrikaans (NLV) 2011
Kain antwoord die Here: “My straf is te groot om te dra!
Afrikaans 1933/1953
Daarop sê Kain vir die HERE: My skuld is te groot om dit te dra.
Afrikaans 1983
Toe sê Kain vir die Here: “My straf is te swaar om te dra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kain het vir die Here gesê: “My straf is te swaar om te dra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê Kain vir die Here: “My straf is te swaar om te dra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kain het toe gesê: “My straf is te swaar. Ek kan dit hoegenaamd nie alleen dra nie.