Genesis 4:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As Kain sewevoudig gewreek sal word, waarlik Lameg sewe-en-sewentigvoudig.
Afrikaans (NLV) 2011
Kain se dood sal sewe maal gewreek word, maar Lameg s’n 77 maal!”
Afrikaans 1933/1953
Want Kain sal sewe maal gewreek word, maar Lameg sewe en sewentig maal.
Afrikaans 1983
Kain sal sewe maal gewreek word, Lameg sewe en sewentig maal!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, sewe maal word Kain gewreek, maar Lameg sewe-en-sewentig maal.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, God het gesê as iemand vir Kain doodmaak, dan sal hy baie swaar gestraf word. Maar ek sê: As iemand my doodmaak, dan sal hy nog baie swaarder gestraf word.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kain is sewe keer gewreek, maar ek, Lameg, sal 77 keer gewreek word.”