Genesis 4:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vir Set is ook 'n seun gebore; en hy het hom Enos genoem; toe het die mense die Naam van die HERE begin aanroep.
Afrikaans (NLV) 2011
Ook Set het ’n seun gehad wat hy Enos genoem het. In hierdie tyd het die mense die Here begin aanbid.
Afrikaans 1933/1953
En ook vir Set is 'n seun gebore, wat hy Enos genoem het. Toe het hulle die Naam van die HERE begin aanroep.
Afrikaans 1983
Ook vir Set is daar 'n seun gebore, en Set het hom Enos genoem. In daardie tyd het die mense begin om die Naam van die Here aan te roep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En vir Set, ook vir hom is 'n seun gebore. Hy het hom Enos genoem. In daardie tyd het hulle begin om die Naam van die Here aan te roep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Set se vrou het ook later 'n seun gekry. Set het hom Enos genoem. In daardie tyd het die mense begin om die Here te aanbid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Set het ook ’n seun gehad en hom Enos genoem. In die tyd van Enos het die mense die Here begin aanbid.