Genesis 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En met verloop van tyd het Kain van die vrugte van die grond 'n offer aan die HERE gebring.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe oestyd aanbreek, het Kain uit die opbrengs van sy landerye ’n offer vir die Here gebring.
Afrikaans 1933/1953
En nverloop van tyd het Kain van die vrugte van die land aan die HERE 'n offer gebring.
Afrikaans 1983
Na verloop van tyd het Kain van die opbrengs van die land 'n offer aan die Here gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ná verloop van tyd het Kain van die vrug van die grond 'n offer vir die Here gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Eendag het Kain van sy koring geneem en hy het 'n offer vir die Here gebring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op ’n dag het Kain ’n offer vir die Here gebring. Hy het van die produkte van die land geneem en dit vir die Here geoffer.