Genesis 4:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE vir Kain: Waarom is jy toornig? en waarom het jou aangesig geval?
Afrikaans (NLV) 2011
“Hoekom is jy so kwaad?” vra die Here vir hom. “Hoekom hang jou gesig so?
Afrikaans 1933/1953
En die HERE sê vir Kain: Waarom is jy kwaad, en waarom laat jy jou hoof hang?
Afrikaans 1983
Toe sê die Here vir Kain: “Waarom is jy kwaad? Waarom is jy bedruk?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here vra toe vir Kain: “Waarom is jy kwaad, en waarom is jy terneergedruk?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here vra toe vir Kain: “Hoekom is jy kwaad en hoekom is jou mond dik?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het toe vir Kain gesê: “Hoekom is jy so kwaad en terneergedruk?