Genesis 40:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ná hierdie dinge het die skinker van die koning van Egipte en sy bakker hulle heer, die koning van Egipte, laat struikel.
Afrikaans (NLV) 2011
Na ’n tyd het die hoof van die koning se skinkers en die hoof van sy bakkers teen hom oortree.
Afrikaans 1933/1953
Nhierdie dinge het die skinker van die koning van Egipte en die bakker hulle misgaan jeens hulle heer, die koning van Egipte,
Afrikaans 1983
'n Ruk nadat Josef in die tronk gesit is, het 'n skinker en 'n bakker van Egipte se koning verkeerd opgetree teenoor hulle koning.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ná verloop van tyd het die skinker van die koning van Egipte en die bakker 'n misstap begaan teenoor hulle heer, die koning van Egipte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ná 'n tyd het 'n skinker en 'n bakker van die farao van Egipte iets teen die farao gedoen wat verkeerd was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na ’n ruk het die farao se skinker en bakker hulle koning kwaad gemaak.