Genesis 40:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Josef antwoord en sê: Dit is die uitlegging daarvan: Die drie mandjies is drie dae.
Afrikaans (NLV) 2011
“Dit is wat jou droom beteken,” sê Josef. “Die drie mandjies dui op drie dae.
Afrikaans 1933/1953
Toe antwoord Josef en sê: Dit is die uitlegging daarvan -- die drie mandjies is drie dae.
Afrikaans 1983
Josef het vir die bakker gesê: “Dit is die uitleg: die drie mandjies is drie dae.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Josef het geantwoord en gesê: “Dit is die verklaring: Die drie mandjies is drie dae.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê Josef vir hom: “Ek sal vir jou sê wat jou droom beteken: Die drie mandjies beteken drie dae.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Josef het geantwoord: “Dit is wat jou droom beteken. Die drie mandjies dui op drie dae.