Genesis 41:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die hoof skinker met Farao gespreek en gesê: Ek dink vandag aan my oortredings.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe sê die hoof van die skinkers vir die farao: “Vandag word ek herinner aan die oortreding wat ek begaan het.
Afrikaans 1933/1953
Toe het die voorman van die skinkers met Farao gespreek en gesê: Ek moet vandag my sondes in gedagtenis bring.
Afrikaans 1983
Toe sê die hoof van die skinkers vir die farao: “Vandag moet ek u herinner aan die verkeerde ding wat ek vroeër gedoen het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die hoof van die skinkers praat toe met die farao: “My eie misstappe moet ek vandag in herinnering roep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê die hoof van die skinkers vir die farao: “Ek het iets vergeet en ek wil dit vandag vir jou vertel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het die hoofskinker van Josef onthou. “Ek wil u vandag van iemand vertel,” het hy gesê.