Genesis 42:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ons is almal seuns van een man; ons is ware manne, U dienaars is geen spioene nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons is almal broers en eerlike mense, Meneer! Ons is nie spioene nie!”
Afrikaans 1933/1953
Ons is almal seuns van een man, ons is eerlike mense; u dienaars is geen spioene nie.
Afrikaans 1983
Ons almal het dieselfde pa. Ons is eerlike mense. Ons is nie spioene nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ons is almal seuns van een man. Ons is eerlike mense. U dienaars is nie spioene nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons is almal seuns van een pa. Ons is eerlike mense, ons is nie spioene nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons is almal die seuns van een man en ons bedoelings is goed, Meneer. Ons is regtig nie spioene nie.”