Genesis 42:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ons het vir hom gesê: Ons is ware manne; ons is geen spioene nie:
Afrikaans (NLV) 2011
maar ons het gesê: ‘Ons is eerlike mense. Ons is nie spioene nie.
Afrikaans 1933/1953
Maar ons het aan hom gesê: Ons is eerlike mense, ons is geen spioene nie.
Afrikaans 1983
maar ons het vir hom gesê dat ons eerlike mense is en nie spioene nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar ons het vir hom gesê, ‘Ons is eerlike mense. Ons is nie spioene nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons het vir hom gesê ons is eerlike mense, ons is nie spioene nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons het mooi probeer verduidelik dat ons twaalf broers eerlike mense is wat almal dieselfde pa het,