Genesis 46:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Levi; Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans (NLV) 2011
Levi en sy seuns Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Mer ri.
Afrikaans 1983
Levi en sy seuns Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die seuns van Levi was Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Levi se seuns was Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Levi en sy seuns Gerson, Kehat en Merari.