Genesis 46:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Benjamin was Bela en Beger en Asbel, Gera en Naäman, Ehi en Ros, Muppim en Huppim en Ard.
Afrikaans (NLV) 2011
Benjamin se seuns was Bela, Beker, Asbel, Gera, Naäman, Egi, Ros, Muppim, Guppim en Ard.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Benjamin: Bela en Beger en Asbel, Gera en Naäman, Egi en Ros, Muppim en Huppim en Ard.
Afrikaans 1983
Benjamin se seuns was Bela, Beker, Asbel, Gera, Naäman, Egi, Ros, Muppim, Guppim en Ard.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die seuns van Benjamin was Bela, Beger en Asbel, Gera en Naäman, Egi en Ros, Muppim, Guppim en Ard.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Benjamin se seuns was Bela, Beker, Asbel, Gera, Naäman, Egi, Ros, Muppim, Guppim en Ard.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Benjamin se seuns was Bela, Beker, Asbel, Gera, Naäman, Egi, Ros, Muppim, Guppim en Ard.