Genesis 46:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van Dan; Hushim.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan en sy seun Sugam.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Dan: Husim.
Afrikaans 1983
Dan en sy seun Sugam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die seun van Dan was Gusim.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan het een seun gehad. Sy naam was Gussim.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan en sy seun Sugam.