Genesis 48:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Israel het die seuns van Josef gesien en gesê: Wie is hulle?
Afrikaans (NLV) 2011
Jakob kyk toe na die twee seuns en vra: “Is dit jou twee seuns?”
Afrikaans 1933/1953
Toe Israel die seuns van Josef sien, sê hy: Wie is dit?
Afrikaans 1983
Toe Jakob die twee seuns van Josef sien, vra hy: “En wie is hulle?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Israel die seuns van Josef sien, vra hy: “Wie is hulle?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Jakob Josef se seuns sien, vra hy: “Wie is hulle?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jakob het dofweg twee seuns langs Josef gesien en gevra: “Wie is die seuns daar langs jou?”