Genesis 49:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek wag op U heil, o HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek wag op u verlossing, o Here!
Afrikaans 1933/1953
Op u verlossing wag ek, HERE!
Afrikaans 1983
“Ek wag dat U red, Here!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Op u verlossing wag ek, Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Here, Ek wag dat U my help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op hierdie stadium het Jakob ’n skietgebed opgesê: “Here, ek wag dat U my kom red.” Toe het hy weer verder gegaan.