Genesis 49:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die aankoop van die stuk grond en van die spelonk wat daarin is, was van die kinders van Het.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is die grot wat my oupa Abraham van die Hetiete gekoop het.”
Afrikaans 1933/1953
die stuk grond en die spelonk wat daarin is, wat gekoop is van die seuns van Het.
Afrikaans 1983
Abraham het die grond en die grot daarop by die Hetiete gekoop.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die aankoop van die stuk veld en die grot wat daarop is, was van die Hetiete.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Abraham het die grond en die grot daarop van die Hetiete gekoop.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Julle weet mos waar dit is. Dit is die grot wat Abraham vroeër van Efron, die Hetiet gekoop het. Nou vra ek mooi dat julle my ook daar sal begrawe.”