Genesis 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die boek van die geslagte van Adam. Op die dag toe God die mens geskape het, het Hy hom na die gelykenis van God gemaak;
Afrikaans (NLV) 2011
Die volgende is ’n lys van Adam se afstammelinge. Toe God mense geskep het, het Hy hulle na sy beeld gemaak.
Afrikaans 1933/1953
Dit is die stamboom van Adam. Die dag toe God Adam geskape het, het Hy hom gemaak na die gelykenis van God.
Afrikaans 1983
Hier volg die geslagsregister van Adam. Toe God die mense geskep het, het Hy hulle gemaak as beeld van Homself.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hier volg 'n lys met die familiegeskiedenis van Adam: Die dag toe God Adam geskep het, het Hy hom as afbeelding van God gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is 'n lys van Adam se nageslag. God het die mense gemaak om in sy plek te regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hier is ’n lys van Adam se afstammelinge: Toe God die mense gemaak het, het Hy hulle op so ’n manier gemaak dat hulle na Hom gelyk het.