Genesis 5:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die dae van Enos was nege honderd en vyf jaar, en hy het gesterwe.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy was 905 jaar oud toe hy dood is.
Afrikaans 1933/1953
So was dan al die dae van Enos nege honderd en vyf jaar, en hy het gesterwe.
Afrikaans 1983
Enos was dus 905 jaar toe hy gesterf het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Enos het altesaam 905 jaar lank geleef, en hy het gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Enos was 905 jaar oud toe hy gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Enos was dus 905 jaar oud toe hy dood is.