Genesis 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kenan het sewentig jaar gelewe, en hy was die vader van Mahalalel.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Kenan 70 jaar oud was, is sy seun Mahalalel gebore.
Afrikaans 1933/1953
Toe Kenan sewentig jaar oud was, het hy die vader van Mahal lel geword.
Afrikaans 1983
Toe Kenan 70 was, het hy die vader geword van Mahalalel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Kenan 70 jaar oud was, het hy Mahalalel verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kenan was 70 jaar oud toe hy pa geword het van Mahalalel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Kenan 70 was, is sy seun Mahalalel gebore.